Powerball uitslae vir 7 November 2023
Boerpotte: PowerBall: R33 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 03, 13, 28, 31, 40. Powerball: 15. PowerBall Plus: 08, 17, 24, 38, 46. Powerball: 18. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,347 op Tuesday 7 November 2023.
Boerpotte: PowerBall: R33 miljoen PowerBall Plus: R12 miljoen Daily lotto: R500 000 Uitslae: PowerBall: 03, 13, 28, 31, 40. Powerball: 15. PowerBall Plus: 08, 17, 24, 38, 46. Powerball: 18. Daily lotto:…
James Vos, burgemeesterslid vir ekonomiese groei by die Stad Kaapstad, sê die stad se werkloosheidsyfer het afgeneem.
Investec se modellering van vyf hoofscenario's het 'n basislynaanname dat die geldeenheid geleidelik sal versterk.
Die verwydering van nommerplate is 'n groeiende probleem in die stad, aangesien eienaars van luuksevoertuie opsporing vir verskeie verkeersoortredings en ook boetes en strawwe…
Die 26-jarige swemmer het 'n goue medalje gewen by die Tokio Olimpiese Spele in 2020 gewen.
Brig. Athlenda Mathe het in 'n verklaring gesê persoonlike besittings en twee SAPD-dienspistole is tydens die voorval gesteel.
Thabo Bester, die Facebook-verkragter en moordenaar, het in 2022 met Magudumana se hulp uit die Mangaung-gevangenis ontsnap na hy sy dood vervals het.
Die minister is van alternatiewe bronne voorsien en die persone betrokke in die voorval ontvang reeds berading.
Die verdagtes het glo die valkluis met plofstof gedetoneer waarna 'n onbekende bedrag kontant en sigarette gebuit is.
Die verdagtes is ’n man (39) en ’n vrou (30).