Weduwee van polisieman betrokke in Meyiwa-ondersoek doodgeskiet
Die rede vir haar moord is onbekend, maar die polisie is besig om die saak te ondersoek.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,349 op Thursday 9 November 2023.
Die rede vir haar moord is onbekend, maar die polisie is besig om die saak te ondersoek.
Die leerlinge het glo die skyfies by vrouens gekoop wat hulle voorraad by buitelanders se winkels koop en weer tydens pouse aan leerlinge verkoop.
Mdwaba het die minister van finansies, Enoch Godongwana, en die minister van hoër onderwys, Blade Nzimande, as die ander twee lede genoem.
It is yet another example of poor maintenance at our public hospitals, which are increasingly hazardous for staff and patients.
Barnes het gesê die dreigemente oor seksuele geweld en die feit dat mense weet waar hulle bly, het "'n lyn oorgesteek".
Die departement van gesondheid het gesê slegs 17% van die malariagevalle is in Suid-Afrika opgedoen.
This event is open to the public with a flea market. Come and watch the cyclists battle it out for a podium finish and…
Die aanklaers moet op 23 November besluit of die saak kan aangaan.
'n Matrikulant, is Maandagaand doodgeskiet. op pad huis toe nadat hy vir 'n vraestel by 'n vriend se huis gaan leer het.
'n Jong seun wat gedurende die afgelope skoolvakansie 'n breinaneurisme opgedoen het, het Sondag gesterf.