Afrikaans
Kyk: Balgooier wat Rachel Kolisi tref vra om verskoning
Die balgooier wat Rachel Kolisi teen die kop getref het, vra om verskoning.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,349 op Thursday 9 November 2023.
Die balgooier wat Rachel Kolisi teen die kop getref het, vra om verskoning.
'n Man is Woensdagaand doodgeskiet en sy vrou het ook skietwonde opgedoen, asook ook beserings van 'n vermeende aanranding.
Twee van die ses voertuie, wat van agter in mekaar vasgery het, was minibustaxi's.
'n Man en vrou, op wie daar met 'n hoë kaliber vuurwapen geskiet is, se liggame is in 'n bakkie gevind.
'n Onherkenbare verkoolde liggaam is in 'n uitgebrande voertuig gevind.