Afrikaans
‘Dwelmmuil’ het ‘n vorige veroordeling
Die beweerde dwelmmuil wat Sondag met dagga vasgetrek is, het 'n vorige veroordeling.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,350 op Friday 10 November 2023.
Die beweerde dwelmmuil wat Sondag met dagga vasgetrek is, het 'n vorige veroordeling.
'n Derde verdagte sal vandag saam met nog twee in die Bela-Bela-landdroshof verskyn vir klagtes wat met die diefstal op die Phala-Phala-plaas verband hou.
Ses verdagtes wat glo koperkabels gesteel en infrastruktuur in Kimberley beskadig het, is in Bloemfontein vasgetrek.
'n Man is vermis nadat hy Woensdagmiddag 'n rivier oorgesteek het.