Top Gear van kassie verwyder na 33 seisoene
Die besluit om Top Gear te kanselleer, is deur die BBC geneem ná die bevindings van ’n gesondheid-en-veiligheidsondersoek.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,363 op Thursday 23 November 2023.
Die besluit om Top Gear te kanselleer, is deur die BBC geneem ná die bevindings van ’n gesondheid-en-veiligheidsondersoek.
Die wildbewaarders het besluit om in verskillende rigtings te gaan.
'n Gestremde man is na 'n tweede pitbull-aanval deur dieserlfde honde Sondagoggend dood.
Die ooreenkoms is ook vir elke 10 addisionele gyselaars wat vrygelaat word, sal daar ’n ekstra dag se skietstilstand wees.
Die water is Dinsdag onverwags afgesit na die eerste lekkasie ontdek is.
Man kritiek tydens ongeluk beseer toe metaal sy skedel binnedring.
'n Man wat tydens 'n argument oor sy vrou gery het, het selfdood gepleeg nadat sy in 'n hospitaal gesterf het.
Riaan Benadé het in samewerking met Ian Munsick 'n Bruce Springsteen-treffer op Spotify vrygestel.
'n Man van Knysna het sy huis verlaat en nooit by die werk opgedaag nie.
Drie tieners wat in 'n groep studeer het, is Sondag doodgeskiet.