Oscar Pistorius kry parool
Oscar Pistorius het vandag gehoor hy is vir 5 Januarie 2024 op parool geplaas.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,364 op Friday 24 November 2023.
Oscar Pistorius het vandag gehoor hy is vir 5 Januarie 2024 op parool geplaas.
Volgens Nxesi het hy gister die affidavit geteken en ’n hofaansoek gedoen om die projek opsy te sit.
Die werkers is al sedert 12 November in die toneel vasgekeer na ’n grondverskuiwing die tonnel laat ineenstort het.
Dit is onduidelik wat die ongeluk veroorsaak het.
Altesaam 72 persone is beseer toe 'n vragmotor van die pad gery het.
Twee tienerverdagtes is met dwelms en kontant deur reaksiebeamptes vasgetrek.
Twee verdagtes is vir die dubbele moord van bejaardes vasgetrek.
Noord-Kaap-lesers, hier is jou Hadeda News-uitgawe vir die week:
'n Pensioenaris van Gqeberha wen miljoene.
'n Jong man wat Saterdag in 'n rivier meegesleur is, se liggaam word steeds gesoek.