Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,375 — Tuesday 5 December 2023

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,375 op Tuesday 5 December 2023.

Lotto
Afrikaans

Powerball uitslae vir 5 Desember 2023

5 December 2023

Boerpotte: PowerBall: R23 miljoen PowerBall Plus: R3 miljoen Daily lotto: R560 000 Uitslae: PowerBall: 17, 20, 23, 24, 31. Powerball: 11. PowerBall Plus: 06, 17, 33, 34, 49. Powerball: 07. Daily lotto:…

Foto ter illustrasie: Canva
Misdaad

Verbygangers vang beweerde verkragter

5 December 2023

NELSPRUIT. – ’n Beweerde verkragter (51) het Maandag in die Bushbuckridge-hof verskyn omdat hy glo ’n 31-jarige vrou vroeg Vrydagoggend in Violetbank, Bushbuckridge verkrag…