Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,381 — Monday 11 December 2023

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,381 op Monday 11 December 2023.

Riana Nel en Nianell se pa is die naweek oorlede    Foto: Facebook
Afrikaans

Riana Nel en Nianell se pa sterf

11 December 2023

SUID-AFRIKA. – Die land se geliefde sangeresse, Riana Nel en Nianell, se pa het die naweek gesterf. Nianell het Sondagoggend ’n foto van haar…