Beweerde moordenaar het glo 40 familielede verseker
Sy het lewensversekering op hulle almal uitgeneem voor hulle dood is.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,381 op Monday 11 December 2023.
Sy het lewensversekering op hulle almal uitgeneem voor hulle dood is.
Minstens 70 van die mense steeds in die myn is glo teen hulle wil daar.
Motoriste word gewaarsku om nie deur riviere of strome te ry nie.
'n Pa wat sy minderjarige dogter verkrag het, is vir 15 jaar tronk toe gestuur.
Tydens twee verskillende voorvalle is een man Saterdagoggend vroeg doodgeskiet en een gewond in beweerde huisrooftogte.
'n Man is Saterdagoggend dood toe hy deur 'n goederetrein raakgery is.
'n Man is vir statutêre verkragting tot vyf jaar direkte tronkstraf gevonnis.
Israel het gesê daar is nog 137 gyselaars in Gaza van die 240 wat op 7 Oktober ontvoer is.
'n Bejaarde man is Vrydagoggend tydens beurtkrag, toe booswigte toegang verkry het op 'n kleinhoewe, in sy huis doodgeskiet.
'n Man het Vrydagoggend glo eers sy vrou met 'n skerp voorwerp gesteek en daarna selfdood gepleeg.