Afrikaans
Bejaardes by sorgsentrum aangeval
Bejaardes is na bewering Saterdagoggend deur booswigte in 'n bejaardesorgsentrum aangeval.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,396 op Tuesday 26 December 2023.
Bejaardes is na bewering Saterdagoggend deur booswigte in 'n bejaardesorgsentrum aangeval.
'Die man het van 'n hoogte van ongeveer 13 meter na die onderkant van die brug geval en was ernstig beseer.
'n Vrou wat glo 'n minderjarige meisie brutaal verkrag het, is vasgetrek.
Die liggame van ses persone is gevind en vermoedelik nog 11 word gesoek na 'n kitsvloed.
Sindisiwe Chikunga, minister van vervoer, het ook haar kommer oor die invloed van alkohol op motoriste uitgespreek
POLOKWANE. – Die Polokwane-SAPD het op ’n man (45) toegeslaan wat na bewering saamgesweer het om sy vrou op Saterdag 23 Desember 2023 te…