Afrikaans
Kyk: Kajakvaarder spring in see voor Jolly Roger tref
'n Kajakvaarder het 'n noue ontkoming gehad toe die Jolly Roger 'n kajak tref.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,403 op Tuesday 2 January 2024.
'n Kajakvaarder het 'n noue ontkoming gehad toe die Jolly Roger 'n kajak tref.
Drie persone is dood nadat beheer oor 'n bakkie verloor is en dit gerol het.
Afrikaans Is Groot nooi jou na die 2024-vertonings wat in November in Pretoria gaan plaasvind.
'n Vermeende gewapende rower is tydens 'n skietery met die polisie doodgeskiet terwyl nog een gewond is.
Rudi Claase het Sondag vir die eerste keer na nege weke in 'n intensiewesorgeenheid opgestaan.
'n Tiener het Nuwejaarsmiddag op 'n strand in KwaZulu-Natal verdrink.