Seun skenk vir derde jaar aan diere deur feesliggies
Luhan Smit het soos vorige jare in Desember 2.3 ton hondekos, kontant en katkos ingesamel.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,405 op Thursday 4 January 2024.
Luhan Smit het soos vorige jare in Desember 2.3 ton hondekos, kontant en katkos ingesamel.
Kevi van Wyk van die Facebook-blad Boland Dorpe het gesterf.
Twee vroue van Zimbabwe is op Ogies met twee babadogters en 'n kleuterseun in hulle sorg vir beweerde ontvoering vasgetrek.
'n Vrou is Woensdagoggend tydens 'n skietvoorval in 'n huis in Pinetown noodlottig gewond.
Mcunu is volgens die polisie van belang vir die ondersoek en kan moontlik in of om die Secunda-area wees.
Volgens berigte het Melissa na bewering op hulle voertuig se enjinkap gespring en na die deurhandvatsel gegryp voordat die voertuig weggetrek het.
Baie Zimbabwiërs keer ná die feestyd na hulle huise en werk in Suid-Afrika terug.
Verskeie individue is al ondervra, maar nog niemand is in hegtenis geneem nie.
Die bestuurder en sy assistenti is op die toneel behandel en daarna per ambulans na 'n hospitaal geneem.