Sinead O’Connor oorlede aan natuurlike oorsake
Sy is dood in haar woning in Suid-Londen gevind, waarna ’n nadoodse ondersoek uitgevoer is.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,411 op Wednesday 10 January 2024.
Sy is dood in haar woning in Suid-Londen gevind, waarna ’n nadoodse ondersoek uitgevoer is.
Daar is 11 gevalle van JN.1 in die Wes-Kaap aangemeld en een in Gauteng.
’n Geel vlak 4-waarskuwing vir erge donderstorms is uitgereik vir die Noord-Wes en Vrystaat.
Vyf perde wat na bewering gesteel was is binne drie ure teruggevind.
Skakel MK8 Diamond Security by 083 533 3224 of 066 003 7453 of stuur 'n e-pos aan [email protected].
'n Tienermeisie is gistermiddag van verdrinking op Mosselbaai gered.
Fase 1-beurtkrag sal vanaf 05:00 tot 16:00 ingestel word en fase 2 vanaf 16:00 tot 05:00.
'n Slangvanger van Montagu het 'n onderonsie met 'n vermeende inbreker in sy slangkamer gehad.
Vir meer inligting besoek ons gerus by Carlsteinstraat, Kimdustria, Kimberley of kontak ons by (T) 053 441 9168 (S) 071 354 9476 (E) [email protected] #Beefmastersa…
Pamela-Anne Dolan en Bugs van Heerden sê hulle is bemoedig dat die polisie op hul klagte opgetree het.