Operasie Shanela werp vrugte af met meer as 300 000 inhegtenisnemings
Operasie Shanela het sedert Mei 2023 die inhegtenisneming van meer as 300 000 vermeende misdadigers tot gevolg gehad.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,411 op Wednesday 10 January 2024.
Operasie Shanela het sedert Mei 2023 die inhegtenisneming van meer as 300 000 vermeende misdadigers tot gevolg gehad.
Die vrou is deur verskeie gevorderde lewensondersteunende metodes behandel.
'n Kanadese gesin met vakansie in SA is in Mbombela beroof.
Ooggetuies by die partytjie het die ondersoekspan ingelig dat hulle gesien het hoe Ouers homself vroeër die Saterdagaand aan die slagoffer opgedring het.
Die geslag van die liggaam kan as gevolg van die gevorderde stadium van ontbinding nie bevestig word nie.
Die verdagte het Maandag in Bela-Bela se landdroshof verskyn.
Met die polisie se aankoms op die toneel het hulle veelvuldige skietwonde aan die slagoffer se liggaam opgemerk.
Die mans is Dinsdag suid van Johannesburg aangetref nadat hulle deur die ontvoerders vrygelaat is.