Luislang sluk hond in en nog een probeer rooibok verorber
'n Luislang het onlangs 'n familiehond ingesluk, terwyl nog een 'n rooibok probeer verorber het.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,423 op Monday 22 January 2024.
'n Luislang het onlangs 'n familiehond ingesluk, terwyl nog een 'n rooibok probeer verorber het.
Israel het geweier om Hamas se terme vir ’n skietstilstand te aanvaar.
Twee mans is Sondagoggend dood in die Maranteng-toring op Postmasburg aangetref, terwyl 'n derde manspersoon kritiek in 'n hospitaal opgeneem is.
Kry 'n GRATIS enkelvisiesonbril tot die waarde van R3 200 wanneer jy jou oë laat toets en jou brilraam en lense koop
Daar is verlede jaar sowat 3 000 mense in Haïti ontvoer en minstens 4 000 is vermoor.
'n Bekende slangvanger van Stellenbosch is verlede Woensdag deur 'n Kaapste kobra gepik. Hy is Sondag oorlede.
Eskom het gesê fase 2 is ingestel terwyl hulle besig is met beplande onderhoud.
Besoek Buco Kimberley by Fabriciaweg 24, Kimberley of skakel 053 833 2523.
Dricus du Plessis gesels in 'n video-onderhoud oor sy oorwinning.