Afrikaans
Japannese robot land op maan
Die tuig se rekenaar aan boord het vinnige beeldverwerking en kraterkartering gedoen om die korrekte landingsplek te bereik.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,423 op Monday 22 January 2024.
Die tuig se rekenaar aan boord het vinnige beeldverwerking en kraterkartering gedoen om die korrekte landingsplek te bereik.
In 2020 is egter ’n wet uitgevaardig wat die kyk of verspreiding van Suid-Koreaanse vermaak met die dood strafbaar maak.
Eers as tropiese laagdrukke sikloonsterkte bereik, word daar aan hulle name gegee.
Volgens 'n familielid het die ma na bewering gepleit dat die voorval nie by die polisie of Rusa aangemeld word nie, omdat sy bang…
’n Vrou (30) het glo die gebou rondom 04:00 aan die brand gesteek.