Nuusflits Uitgawe 1,457 — Sunday 25 February 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,457 op Sunday 25 February 2024.
ADVERT
Soek jy oulike bykomstighede vir jou bril?
Besoek Spec-Savers in Kimberley by die volgende takke:
Afrikaans
Joe Biden se hond het geheime agente minstens 24 keer gebyt
Rekords wat deur die geheime diens vrygestel is, het gewys agente is gewaarsku om die Duitse herdershond “baie spasie te gee”.
Afrikaans
Polisieman in hegtenis vir ‘moord’ op vermiste paar
Bloedbevlekte items wat aan die vermiste paar behoort het, is Woensdag in ‘n vullisblik gevind.
Afrikaans
Wapenhanteerder op filmstel was ‘agtelosig’ – staatsaanklaers
Die aanklaers het aangevoer sy was die een wat die wapen gelaai het voor sy dit vir Alec Baldwin gegee het.
Afrikaans
Polisie vra vir hulp om man (72) te vind
Hy het ‘n blou baadjie, grys weerkaatsbroek en swart tekkies aangehad.