Afrikaans
KYK: Verdagtes skiet op metropolisielede by vulstasie
Verdagtes het Saterdagoggend op lede van die Johannesburg-metropolisie by 'n vulstasie geskiet.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,485 op Sunday 24 March 2024.
Verdagtes het Saterdagoggend op lede van die Johannesburg-metropolisie by 'n vulstasie geskiet.
Altesaam 1 070 netbalspeelsters van regoor die land wat deel is van die Kloof-Netbalfees het buiten netbal die Texas Hold Em viral-dans gedoen.
'n Ma van Ohio wat vir 10 dae met vakansie gegaan en haar babadogter alleen by die huis gelos het om te sterf, is…
'n Man het Woensdagoggend oorleef nadat 'n groep verdagtes hom oorval en sy hande afgekap het.