Nuusflits Uitgawe 1,485 — Sunday 24 March 2024
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,485 op Sunday 24 March 2024.
Peutermeisie sterf in fratsongeluk met kleuter agter die wiel
'n Peuterdogter het verlede Saterdagmiddag gesterf toe 'n kleuter in 'n bakkie uit sy stoeltjie geklim en agter die stuurwiel ingeklim, die voertuig beweeg…
KYK: Ses verdagtes glo onderweg om te roof met koerierdiensbakkie onderskep
Die blitspatrollie in Johannesburg het twee voertuie, onder andere 'n koerierdiensbakkie, wat glo onderweg was om 'n roof te pleeg, onderskep en ses persone…
KYK: Liam Black nuwe verhoognaam van Jo Black se susterskind
Jo Black se suserskind het sy nuwe verhoognaam as Liam Black bekendgestel noudat sy oom voel hy staan sy eie skoene in die bedryf…
KYK: Staatshospitaal se swembad vir personeel oopgestel
Die Verre Oos-Rand-hospitaal het Woensdag tydens 'n veldtog vir verbeterde dienslewering 'n swembad vir personeel se gebruik geopen.
Speaker van die parlement doen aansoek vir interdik
Die speaker van die parlement sal Maandag vir die aanhoor van 'n dringende interdik teen die NVG se OD in die Pretoria-hooggeregshof verskyn.
Agt verdagtes vir beweerde roof vasgetrek
Altesaam agt verdagtes is Donderdag en Vrydag in twee afsonderlike voorvalle in Noordwes vir beweerde rooftogte vasgetrek.
Jong man se rit met tante se voertuig kortgeknip
'n Jong man se plesierrit met sy tante se voertuig is Vydagaand deur reaksiebeamptes kortgeknip.
Gesoekte in saak van vermiste visserman glo volgende week terug in land
Die persoon van belang wat glo saam met John Matambu op die verbande Magnum Too was toe hy na bewering vermis geraak het, sal…
Vermiste seun (9) word gesoek
'n Seun word gesoek nadat hy Woensdag nie saam met maats met wie hy in 'n park gespeel het, huis toe is nie, maar…