Afrikaans
Daggabesending van meer as R3 m. onderskep
Die polisie op Burgersfort het 'n daggabesending van 711 kg. onderskep .
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,506 op Sunday 14 April 2024.
Die polisie op Burgersfort het 'n daggabesending van 711 kg. onderskep .
'n Buurman is tot 12 jaar tronkstraf vir statutêre verkragting gevonnis nadat 'n minderjarige buurmeisie geboorte aan sy baba gegee het .
'n Man in 'n tronksel het die hulp van sy vrou gebruik om Santam Insurance met vals eise te bedrieg.