Ses in inkopiesentrum in Australië doodgesteek
Ses persone is gistermiddag deur Joel Cauchi in 'n inkopiesentrum in Sydney, Australië, doodgesteek.
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,506 op Sunday 14 April 2024.
Ses persone is gistermiddag deur Joel Cauchi in 'n inkopiesentrum in Sydney, Australië, doodgesteek.
Twee voetgangers het gesterf, nog een is kritiek en nog twee gering beseer toe 'n voertuig vanoggend in hulle ingeploeg het.
Twee persone het vanoggend vroeg in 'n ongeluk in Durban gesterf, terwyl nog een kritiek en 'n ander ernstig beseer is.
Die polisie in Noordwes is bekommerd oor boelies in skole en gee raad aan ouers en leerders.
'n Ma en dogter van Noordwes wat gesoek was, is veilig en ongedeerd opgespoor.
Gewilde sanger Dirk van der Westhuizen het 'n kankerpasiënt wat hom graag wou ontmoet in die hospitaal besoek.
AfriForum het volledige regshulp aangebied aan die eerste motoris wat weens agterstallige e-tolgelde gedagvaar word.
Altesaam 13 rooftogte is sedert 1 April by 'n sekere kruising aangemeld.
'n Vrou het Saterdagmiddag gesterf toe 'n voertuig haar getref het.
'n Vrou wat saam met vriende by 'n profeet se huis was vir 'n sosiale byeenkoms is glo verkrag. Die profeet is in hegtenis…