Powerball uitslae vir 30 April 2024
Boerpotte: PowerBall: R17 miljoen PowerBall Plus: R8 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 05, 08, 14, 33, 36. Powerball: 02. PowerBall Plus: 14, 15, 19, 30, 48. Powerball: 04. Daily lotto:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,522 op Tuesday 30 April 2024.
Boerpotte: PowerBall: R17 miljoen PowerBall Plus: R8 miljoen Daily lotto: R600 000 Uitslae: PowerBall: 05, 08, 14, 33, 36. Powerball: 02. PowerBall Plus: 14, 15, 19, 30, 48. Powerball: 04. Daily lotto:…
Was jy al ooit in ‘n situasie waar jy iemand van iets probeer oortuig, maar hulle wil nie luister nie? Dis eintlik ‘n dom…
Video’s van honderde dolfyne wat in die seewater by Mosselbaai baljaar, is vandag op verskeie platforms te sien. Die boonste video deur Isabel Geldenhuys…
GAUTENG. – Khomotso Phahlane, die voormalige waarnemende polisiekommissaris, en nog ander beskuldigdes, se beweerde bedrog-en-korrupsiesaak van R54 m. is tot 3 Julie uitgestel. Henry…
KWAZULU-NATAL. – Twee vroue is vanoggend in ‘n minibustaxi-ongeluk met ‘n Ford Everest in Ou Hoofweg in Ottawa oorlede. Nog insittendes is beseer. Reaction…
KWAZULU-NATAL. – Kuhlekonke Richman Mkize (40) is ‘n mediese dokter wat deur die streekhof in Durban beveel is om meer as R2 m. aan…
WES-KAAP. – Esethu Cawe (26) is lewenslank tronk toe gestuur nadat hy sy meisie, Relebohile Ncephe, op 22 Augustus 2022 met twee messe, 19…
GAUTENG. – Huis 11 van die Louis Botha-kinderhuis in Queenswood in Pretoria het gister aan die brand geraak. Altesaam 12 seuns en drie volwassenes…
NOORDWES. – Callie Erasmus (20) het Saterdagoggend omstreeks 01:15 by die Hartbeespoort-dam verdrink. Brig. Sabata Mokgwabone het Erasmus se afsterwe bevestig en gesê hy…
Die sanger Rudi Claase het aangekondig hy is besig om sy outobiografie te skryf. Marizka Coetzer gaan help om sy woorde op papier te…