Boer en helper aangeval, verdagtes vasgetrek
VRYSTAAT. – Die misdaadvoorkomingseenheid op Ladybrand het Saterdag verdagtes vasgetrek ure nadat ‘n boer en ‘n vroulike helper op ‘n plaas in die area…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,592 op Tuesday 9 July 2024.
VRYSTAAT. – Die misdaadvoorkomingseenheid op Ladybrand het Saterdag verdagtes vasgetrek ure nadat ‘n boer en ‘n vroulike helper op ‘n plaas in die area…
Lees ook: Stormvloede aan SA-kus verwag Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 4-waarskuwing uitgereik vir erge sneeu op Worcester, Calvinia, Sutherland en Ceres.…
VRYSTAAT. – Isaak Tladi (51) is op 3 Julie in sy huis in Engelbrechtstraat op Viljoenskroon doodgeskiet. Vier verdagtes, onder andere die oorledene se…
GAUTENG. – Die polisie se spesiale elite taakmag het Maandagmiddag ‘n beweerde ontvoerder doodgeskiet en nog vyf in hegtenis geneem. Twee ontvoerde slagoffers, 64…
President Cyril Ramaphosa sê die land beleef tans die langste tyd sonder beurtkrag sedert 2020. Vrydag was dit 100 dae sedert beurtkrag ingestel was.…