Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 1,681 — Sunday 6 October 2024

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,681 op Sunday 6 October 2024.

Foto's: Miss World en Xolani Mbedu
Afrikaans

Mej. Wêreld-SA 2024 gekroon

6 October 2024

Zoalize Jansen van Rensburg (18) van Pretoria is by die Sun City Superbowl in die Pilanesberge van Noordwes as Mej. Wêreld-SA gekroon. Die skoonheid…

Foto's: IPSS Medical Rescue
Afrikaans

Ses sterf in trompop botsing

6 October 2024

KWAZULU-NATAL. – Ses persone is Saterdagaand laat dood en talle is beseer in ‘n kop-aan-kop-botsing op die R102 naby Darnall. Kelsey-Jae Meyrick van IPSS…

Foto: Ter illustrasie Canva
Afrikaans

Gevangenes reg vir matriekeksamen

6 October 2024

Matrikulante van Korrektiewe Dienste-skole is voorbereid om die komende nasionale senior sertifikaateksamen (NSS) vanaf 21 Oktober tot 27 November af te lê. Singabakho Nxumalo…