Gr.2-leerling wat glo koekies van spazawinkel eet, sterf
GAUTENG. – ‘n Gr. 2-leerling van Laerskool Thabisile in Diepkloof, Soweto, is dood nadat sy glo Woensdag 20 November koekies van ‘n plaaslike spazawinkel…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,731 op Monday 25 November 2024.
GAUTENG. – ‘n Gr. 2-leerling van Laerskool Thabisile in Diepkloof, Soweto, is dood nadat sy glo Woensdag 20 November koekies van ‘n plaaslike spazawinkel…
Lees ook: Herkodeer Eskom-koopkragmeters met aanlyn ‘token’ Eskom het hulle voorafbetaalde kliënte op X bedank vir die herkodeering van hulle meters voor die sperdatum…
Lees ook: Bobby van Jaarsveld kondig egskeiding aan Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing vir erge donderstorms vir KZN uitgereik. Die waarskuwing…
Lees ook: Ma en seun in huis vermoor WES-KAAP. – ’n Man wat Saterdag ‘n meisie (12) by Monwabisi-strand in Valsbaai van verdrinking wou…
GAUTENG. – Die vlieënier en twee passasiers is gering beseer toe ‘n ligte vliegtuig Sondag net na 10:00 naby die Wonderboom-lughawe in die noorde…
Pieter-Steph du Toit is Sondagaand in Monaco by Wêreldrugby se jaarlikse glansgeleentheid vir die tweede keer as die beste rugbyspeler in die wêreld aangewys.…
*PRESS RELEASE South African primary producers in the red meat sector are facing significant headwinds: Persistent drought brought on by El Niño, rising costs…