Brekende Nuus
Afrikaans

Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag

Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag

fotokrediet: Skermgreep
Verskeie weerwaarskuwings uitgereik vir vandag fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Maak gereed vir nog ’n hittegolf tot Vrydag

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het verskeie weerwaarskuwings vir vandag uitgereik. Pretoria is met ’n geel vlak 2-waarskuwing teen erge donderstorms gewaarsku.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap vir erge wind uitgereik.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ook gewaarsku oor die hittegolf wat steeds in die land talm. Mense word gevra om water te drink en water en skadu vir hulle troeteldiere te voorsien.

Bronne: Saws

Lees ook: Maak gereed vir nog ’n hittegolf tot Vrydag