Reën vir grootste deel van land vir vandag voorspel
Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir vandag vir die grootste deel van…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,759 op Monday 23 December 2024.
Lees ook: Reën moontlik oor oostelike provinsies van SA tot Oukersdag Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën voorspel vir vandag vir die grootste deel van…
WES-KAAP. – Reyonce Thomas (13) en Kerwin Jackson (17) is onlangs in Hilary-rylaan in Lavender Hill doodgeskiet. Enigiemand met relevante inligting word gevra om…
Lees ook: 94 mense tydens sikloon Chido in Mosambiek dood MANHATTAN, VSA. – Die man wat verdink word daarvan dat hy Brian Thompson, die…
LIMPOPO. – Sewe insittendes is dood toe sewe voertuie, onder andere ‘n minibustaxi, Sondagoggend vroeg op die N1 langs die Ga-Phasha-woonbuurt in ‘n ongeluk…
GAUTENG. – ‘n Beweerde betreder het verlede week Dinsdag gesterf nadat hy in ‘n huis in Putswasteen, in Sharpeville, met die eienaar in ‘n…
KWAZULU-NATAL. – In twee aparte insidente op Sondag is ‘n vrou in ‘n ernstige toestand na ‘n hospitaal geneem en ‘n man is dood…
KWAZULU-NATAL. – ‘n Man (24) het glo óf Donderdagaand óf Vrydagoggend vroeg sy meisie (22) en hulle kleuter (3) in Danganya, Umgababa, doodgesteek. Die…
Lees ook: Duisende mense geraak na sikloon Franse eiland tref MOSAMBIEK. – Sikloon Chido wat Mosambiek op 15 Desember getref het, het reeds 94…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Crowned as the best food city in the 2024 Readers’ Choice Awards,…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Coffee is the lifeblood of mornings, meetings and late-night deadlines. In South…