Een ‘transitorower’ doodgeskiet en een vasgetrek
OOS-KAAP. – ‘n Beweerde transitorower (50) is Maandag deur die Valke in hegtenis geneem, terwyl nog een deur veiligheidswagte doodgeskiet is. ‘n Veiligheidswag het…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,767 op Tuesday 31 December 2024.
OOS-KAAP. – ‘n Beweerde transitorower (50) is Maandag deur die Valke in hegtenis geneem, terwyl nog een deur veiligheidswagte doodgeskiet is. ‘n Veiligheidswag het…
VRYSTAAT. – Die liggaam van ‘n meisie (11) is by ‘n treinspoor op Bohlokong gelos nadat sy glo op 29 Desember vermoor is. Adj.off.…
NOORD-KAAP. – Die polisie waarsku hulle sal op ‘n hoë gereedheidsgrondslag tydens Nuwejaarsvieringe bly. Geen onwettige vuurwerk, drink in die openbaar en onwettige gespin…
NOORD-KAAP. – Die Kimberley-dierebeskermingsvereniging (DBV) het Maandag ‘n klagte van beweerde onwettige slag van twee honde in Jacksonville ondersoek. Die vleis is glo aan…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Chia seeds, derived from the plant Salvia hispanica, have gained popularity as…