Boomslang van 1.8 meter in KZN gevang
Lees ook: Enkelpa wen R38 miljoen in Lotto-boerpot OSINDISWENI. – ’n Boomslang van 1.8 meter is gister op ’n eiendom in Osindisweni, KZN, gevang.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,789 op Wednesday 22 January 2025.
Lees ook: Enkelpa wen R38 miljoen in Lotto-boerpot OSINDISWENI. – ’n Boomslang van 1.8 meter is gister op ’n eiendom in Osindisweni, KZN, gevang.…
Lees ook: Donderstorms en reën vir KZN voorspel Warm en ongemaklike weerstoestande is vir vandag vir die Noord-Kaap en Wes-Kaap voorspel. Temperature in die…
Bewaarheid jou drome wanneer jy een van die Chery Tiggo Pro voertuie ry. Bespreek vandag jou toetsrit en besoek Human Auto Chery by 110 Long…
OOS-KAAP. – ‘n Skietinsident in Khalendulastraat in Motherwell het Dinsdag omstreeks 18:30 die lewens van drie mans en ‘n tienermeisie geëis. Lt. kol. Siphokazi…
Do you want to advertise on The Daily Pod or Nuusflits? Contact [email protected]. Ever wanted to splurge on that must-have gadget or those killer shoes…
Lees ook: Lotto uitslae vir 8 Januarie 2025 Ithuba het bevestig ’n enkelpa het R38 517 450.50 met die Lotto-boerpot gewen in 8 Januarie 2025 se trekking.…
Die Powerball-boerpot vir Vrydag staan op ’n verwagte R100 miljoen. Dit volg na niemand vyf nommers en die bonusnommer vir die laaste trekking reg…
GAUTENG. – ‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek nadat twee verdagtes Dinsdag in ‘n botsing tussen ‘n polisievangwa en ‘n privaat voertuig in…
Lees ook: Minstens 27 beseer in 6.4-aardbewing in Taiwan TURKYE. – Sowat 76 persone, insluitend families, is dood na ’n brand by ’n Turkse…
GAUTENG. – Altesaam 28 liggame van drenkelinge is vanaf 1 Desember 2024 tot 19 Januarie 2025 deur die SAPD Gauteng-waterpolisie en -duikers uit damme…