Nuusflits Uitgawe 1,836 — Monday 10 March 2025
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,836 op Monday 10 March 2025.
16 Maart | Hoop uit die Woord: ‘n Laaste toevlug
Dié rubriek is deur Carel Anthonissen geskryf Dit is deur die Here gedoen en is ‘n wonder in ons oë! Psalm 118:23 Psalm 118…
Lusikisiki-massaskietery-saak tot April uitgestel
MTHATHA. – Die saak teen ses van die verdagtes in die Lusikisiki-massaskietery is tot 14 April uitgestel. Lees ook: Lusikisiki-saak uitgestel vir verdere ondersoek…
‘Gesteelde’ Porsche teruggekry
VRYSTAAT. – Drie mans en ‘n vrou is Vrydag omstreeks 15:30 vir beweerde betrokkenheid by motordiefstal in Vereeniging gearresteer. Tydens die arrestasie is ‘n…
Vier skoolleerlinge sterf in ongeluk
GAUTENG. – Vier leerlinge van Laerskool Tom Nesby, Laerskool Ryfield en ‘n vroeëkinderontwikkeling-sentrum (ECD) het vanoggend (Maandag) op die N12 in Daveyton, Ekurhuleni in…
Frieda van den Heever: ‘Ek soek na hom wanneer ek songs skryf en in die klanke van ons kinders …’
Ná haar man se traumatiese dood moet sy ’n alleenma wees vir hul twee seuns. Dit is nie eenvoudig nie, veral nie as jou…
Man doen steekwonde in plaasaanval op
WES-KAAP. – ‘n Man en vrou is Vrydagaand omstreeks 22:00 op Stanford (ongeveer 25 km vanaf Hermanus) deur drie vermeende rowers met handskoene en…
Hou jou sakekonferensie by die Horseshoe Motel
Hou jou sakekonferensies by die Horseshoe Motel en kry alle nodige toerusting en selfs verversings. Skakel die Horseshoe Motel by 053 832 5267 of…
Die invloed van sosiale media op kinders en tieners
Gelukkig is dit nie net slegte nuus nie: Die invloed van sosiale media op kinders en tieners het sy nadele, maar het ook voordele. …
Hoe praat ons oor slagofferskap?
Dié rubriek is deur Helene Meissenheimer geskryf Hoekom hoor ’n mens by soveel wit Afrikaanse mense dat hulle ’n gevoel van slagofferskap ervaar? En…