Saak teen ‘dwelmmuil’ op Kaapstad-lughawe uitgestel
WES-KAAP. – Gleyciane Da Silva Viana (33) ‘n Brasiliaanse vrou en beweerde dwelmmuil, is Sondag op Kaapstad Internasionale Lughawe gearresteer. Die saak is in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,845 op Wednesday 19 March 2025.
WES-KAAP. – Gleyciane Da Silva Viana (33) ‘n Brasiliaanse vrou en beweerde dwelmmuil, is Sondag op Kaapstad Internasionale Lughawe gearresteer. Die saak is in…
KWAZULU-NATAL. – Drie leerlinge en ‘n voetganger onderweg werk toe is Dinsdagoggend buite die leerlinge se skool in Pietermaritzburg deur ‘n motor raakgery. KwaZulu…
NOORD-KAAP. – George Barnett Peters en ander beskuldigdes wat op 350 aanklagte van bendeverwante misdade teregstaan, het Dinsdag in die Kimberley-hooggeregshof voorgekom. Die verhoor…
WES-KAAP. – Wayne Lawrence is lewenslank direkte tronkstraf opgelê vir die moord op Angela Marinus, sy voormalige meisie, en poging tot moord op hulle…