Sowat 12 dood in vliegtuigongeluk in Hondarus
HONDARUS. – Sowat 12 mense is Maandagaand dood in ’n vliegtuigongeluk langs die Karibiese kus in Honduras. Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,845 op Wednesday 19 March 2025.
HONDARUS. – Sowat 12 mense is Maandagaand dood in ’n vliegtuigongeluk langs die Karibiese kus in Honduras. Lees ook: Delta lugredery bied $30 000 aan…
Waarskuwing: Foto kan sensitiewe lesers ontstel GAUTENG. – Die departement van gesondheid sê dit neem kennis van kommer oor ‘n beweerde uitbraak van stafilokokkus-infeksie…
Hou jou sakekonferensies by die Horseshoe Motel en kry al die nodige toerusting en verversings wat jy dalk nodig mag hê. Skakel die Horseshoe…
SAL-vlieëniers is van vandag (Woensdag) af op ’n werk-volgens-die-reëls-protesaksie oor ongelukkigheid met die lugredery se aanbod vir salarisonderhandelinge. Dit beteken hulle doen net wat…
VRYSTAAT. – Die polisie het Dinsdag 12 klasse tydens die Safer Schools Programme by ‘n hoërskool in Bloemfontein besoek. Verskeie onwettige items is gekonfiskeer.…
Nestled along Cape Town’s stunning Atlantic coastline, with the breathtaking backdrop of Lion’s Head, Signal Hill, and Table Mountain, the Blue Train Park is…
FLORIDA, VSA. – Die Nasa-veteraanruimtevaarders Butch Wilmore en Sunita Williams is terug op die Aarde na net meer as nege maande in die ruimte.…
VRYSTAAT. – Thabo Bester is na die konstitusionele hof oor beweerde geregtelike vooroordeel ná die Vrystaat-hooggeregshof sy saak oor sy “slegte tronkomstandighede” van die…
GAUTENG. – Die EMPD (Ekurhuleni-metropolisiedepartement) het vanoggend chaos op paaie veroorsaak, veral hoofweë, wat in die gebied geblokkeer is. Motoriste is gemaan om van…
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het reën vir dele van die Noord-Kaap, Noord-Wes, Gauteng, KZN, Limpopo en Mpumalanga voorspel. Lees ook: Man in Kimberley in hegtenis…