Afrikaans
Transito-rooftog laat een dood, verskeie beseer
KWAZULU-NATAL. – ‘n Insittende in ‘n taxi is dood en nog ses ander persone, insluitend ‘n veiligheidsbeampte, is gister (Woensdag) in ‘n transito-rooftog gewond.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,916 op Thursday 29 May 2025.
KWAZULU-NATAL. – ‘n Insittende in ‘n taxi is dood en nog ses ander persone, insluitend ‘n veiligheidsbeampte, is gister (Woensdag) in ‘n transito-rooftog gewond.…
WES-KAAP. – ’n Ma (35) het Dinsdag op ‘n aanklag van poging tot moord op haar dogter (6) in die Knysna-landdroshof verskyn. Haar dogter…
WES-KAAP. – ‘n Man (28) is Sondag in verband met die moord op ‘n seun (13) in Angelierstraat, in Railton, Swellendam, deur die eenheid…