Ma vas vir poging tot moord op dogter

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

WES-KAAP. – ’n Ma (35) het Dinsdag op ‘n aanklag van poging tot moord op haar dogter (6) in die Knysna-landdroshof verskyn. Haar dogter (6) is glo Sondag met ‘n draad by hul woning in Kraaibosch, buite Knysna, gewurg.

Sers. Christopher Spies, die polisiewoordvoerder in die Tuinroete, sê die ma is steeds in aanhouding. Die saak is vir ‘n formele borgtogaansoek tot 2 Junie uitgestel.

Die saak word deur die George se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe ondersoek.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief