Leerling tydens Kinderbeskermingsweek vermoor, tiener-verdagtes aangekeer
MPUMALANGA. – Mcedisi Christopher Nhlapho (19) is Dinsdag, omstreeks 14:00 in Tjakastad, naby Elukwatini, met ‘n skerp voorwerp doodgesteek terwyl hy saam met vriende…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,916 op Thursday 29 May 2025.
MPUMALANGA. – Mcedisi Christopher Nhlapho (19) is Dinsdag, omstreeks 14:00 in Tjakastad, naby Elukwatini, met ‘n skerp voorwerp doodgesteek terwyl hy saam met vriende…
WES-KAAP. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het die vonnisse verwelkom wat vandag in die Joshlin Smith-saak aan Jacquen Appollis, Steveno Dumaizio van Rhyn en…
GAUTENG. – Die Monetêre Beleidskomitee van die Reserwebank het vandag die repokoers met 25 basispunte van 7.50% tot 7.25% verlaag. DIt tree van 30…
‘n Amerikaanse federale hof het president Donald Trump se verhoogde tariewe geblokkeer, wat ‘n groot terugslag vir sy ekonomiese beleid is. Die hof het…
WES-KAAP. – Die drie beskuldigdes in die Joshlin Smith-saak, wat sedert Februarie verlede jaar vermis is, is pas vanoggend tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Regter…
EUROPA. – Britse aanklaers het bevestig dat hulle 21 aanklagte teen Andrew en Tristan Tate goedgekeur het, waaronder verkragting, mensehandel en aanranding. Die besluite…
WES-KAAP. – Chantal Pelser (52), wat Sondag vermis geraak het, is Woensdagmiddag dood in ‘n plek van verblyf in Kaapstad aangetref. Sy is laas…
GAUTENG. – Agt verdagtes op ‘n klag van poging tot moord is Woensdag in die Jeppe-polisiëringsgebied op die M2-snelweg naby die Maritzburg-oprit in hegtenis…
Flavour Festival met Beefmaster en Malu Pork gaan hierdie Augustus selfs groter wees! Meer kos, meer drankies, meer vermaak, meer herinneringe! Is jy gereed?…
KWAZULU-NATAL. – Die VW Polo wat glo in die moord van Olorato Mongale (30) gebruik is, is deur die polisie in Durban opgespoor en…