Iran begin met weerwraak ná Israeliese aanval op kernaanlegte
IRAN. – Die Israeliese weermag het bekend gemaak Iran het met weerwraak begin ná Israel se aanval op kernaanlegte deur ongeveer 100 hommeltuie na…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,931 op Friday 13 June 2025.
IRAN. – Die Israeliese weermag het bekend gemaak Iran het met weerwraak begin ná Israel se aanval op kernaanlegte deur ongeveer 100 hommeltuie na…
NEW YORK, VSA. – Harvey Weinstein gaan vir ’n derde keer verhoor moet word oor die aanklagte van verkragting teen hom ná een jurielid…
OOS-KAAP. – Die dodetal in die Oos-Kaap het tot 78 gestyg nadat nog 11 liggame gisteraand gevind is ná hewige reën en sterk wind…
IRAN. – Iran se hoof van die Rewolusionêre Wag (IRGC), Hossein Salami, is gister in Israel se aanval op kernaanlegte in Iran gedood. Lees…
AHMEDABAD, INDIЁ. – ’n Britse man is die enigste oorlewende van gister se Air India-vliegtuigongeluk waarin 241 mense omgekom het. Lees ook: Liggame gevind…