Vermiste Bolt-bestuurder opgespoor – as ongedokumenteerde in aanhouding
NOORD-KAAP. – Simbarashe Chimbowa (31), ’n Bolt-bestuurder wat vroeër as vermis aangemeld is, is opgespoor en weens oortreding van die immigrasiewet in hegtenis geneem.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,974 op Saturday 26 July 2025.
NOORD-KAAP. – Simbarashe Chimbowa (31), ’n Bolt-bestuurder wat vroeër as vermis aangemeld is, is opgespoor en weens oortreding van die immigrasiewet in hegtenis geneem.…
KWAZULU-NATAL. – ’n Vrou in haar laat veertigs is Saterdag net ná middernag ná ’n beweerde huishoudelike voorval dood aangetref. Talle noodoproepe is ontvang,…
LIMPOPO. – Kapt. Virginia Kupa (41), verbonde aan die Valke in KwaZulu-Natal, het op 24 Julie 2025 saam met brig. Mapome Mohajane (54) op…
GAUTENG. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) is ontsteld oor die uitlek van ’n eedverklaring van een van die staatsgetuies in die saak teen Shepherd…
MPUMALANGA. – Nkosingiphile (Ndwane) Ntiwane (3), wat op 20 Julie as vermis aangemeld is, is Vrydag omstreeks 15:00 lewend gevind. Die kleuter is ‘n…