DA eis antwoorde oor vermiste R813 m. vir SANW-troepe
Die DA sê minister Angie Motshekga word beskerm teen aanspreeklikheid oor R813 miljoen wat glo vermis is. Die geld is glo vir SANW-soldate in…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,987 op Friday 8 August 2025.
Die DA sê minister Angie Motshekga word beskerm teen aanspreeklikheid oor R813 miljoen wat glo vermis is. Die geld is glo vir SANW-soldate in…
LIMPOPO. – Die Amerikaanse miljoenêr, Asher Watkins, is Sondag oorlede nadat ’n buffel wat hy wou jag hom die naweek in Limpopo deurboor het.…
Wil jy jou besigheid sigbaar maak vir duisende regte Suid-Afrikaanse Facebook-gebruikers — sonder om jou bemarkingsbegroting te breek? Nuusflits bied jou nou die geleentheid…
Laaste geleentheid! Kaartjies vlieg – moenie FOMO kry nie! Een kaartjie gee jou: Eet. Drink. Ontspan. Herhaal. iBeef.co.za *ADVERTENSIE Lees ook: Wat is Flavour…
ISRAEL. – Die Israeliese politieke veiligheidskabinet het vroeg vanoggend die eerste minister, Benjamin Netanyahu, se plan om volledig beheer te neem van Gasastad goedgekeur.…
UK pop sensation Calum Scott returns to South Africa in January 2026 as part of his Avenoir global tour. The multi-platinum singer-songwriter will perform…
VRYSTAAT. – ‘n Verdagte man (34) is Woensdag deur die Welkom-eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (GKS) ná ‘n hameraanval en verkragting van…
NOORDWES. – Die polisie het bevestig dat Christiaan van Blerk (34) en Donovan van der Walt (25) Woensdag ongedeerd in Kempton Park gevind is.…
WES-KAAP. – ‘n Sakevrou (59) is Donderdagmiddag omstreeks 15:40 buite die Whale Coast Mall in Hermanus op die parkeerterrein doodgeskiet. Provinsiale speurders van die…
President Cyril Ramaphosa het op 6 Augustus ’n telefoniese gesprek met president Donald Trump oor bilaterale handel gehad. Lees ook: Regering verduidelik oor maatreëls…