Daily lotto uitslae vir 1 September 2025
Boerpot: R500 000 Uitslae: 02, 09, 16, 24, 27 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,011 op Monday 1 September 2025.
Boerpot: R500 000 Uitslae: 02, 09, 16, 24, 27 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
KWAZULU-NATAL. – ‘n Paartjie (34) is in Shakaskraal in hegtenis geneem nadat William Mputhi (34), ‘n enkelpa, Saterdagaand brutaal in Shakas Head in die…
LIMPOPO. – Masindi Sifundo (20) van Miluwani het vlugtig op ‘n aanklag van moord in die Thohoyandou-landdroshof verskyn nadat hy na bewering Vrydag sy…
MPUMALANGA. – Kerkleiers in die provinsie is deur Jackie Macie, die LUR vir gemeenskapsveiligheid, sekuriteit en skakeling, gevra om veiligheidsmaatreëls te verskerp om hulleself…
OOS-KAAP. – Tracey Fourie (62) van Gqeberha is op 25 Augustus ongedeerd vrygelaat ná sy ‘n week vantevore ontvoer is. Die Valke het ‘n…
Jana Steyn se fratsongeluk verlede Dinsdagoggend het Suid-Afrikaners aangegryp. Die kleuter het onder die wiele van haar pappa, Shaun, se voertuig beland toe sy…
NIGERIЁ. – ’n Vrou is Saterdag in Niger, Nigerië, doodgebrand nadat sy daarvan beskuldig is dat sy “lasterlike” kommentaar teen die profeet Mohammed gemaak…
Ndumiso Madlala, die stigter van Soweto Gold Beer, is aan lewerversaking oorlede. Lees ook: Watertoevoer in Kaapstad vanaf vandag tot Donderdag onderbreek Sy familie…
COLORADO, VSA. – Een persoon is gister oorlede en drie is beseer nadat twee klein vliegtuie in die lug naby die Colorado-lughawe gebots het.…
Die Kaapstadse direktoraat vir water en sanitasie het gewaarsku beplande onderhoud sal watertoevoer vanaf vandag tot Donderdag in sekere dele van die stad onderbreek.…