SA stuur afvaardiging na VSA vir tariefonderhandelinge
Suid-Afrika het ’n afvaardiging na die VSA gestuur om voor te berei vir onderhandelinge oor die handelstarief wat Donald Trump verlede maand op invoere…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,020 op Wednesday 10 September 2025.
Suid-Afrika het ’n afvaardiging na die VSA gestuur om voor te berei vir onderhandelinge oor die handelstarief wat Donald Trump verlede maand op invoere…
LIMPOPO. – ‘n Buitelandse burger (49) is Dinsdag op die N1, onderweg na Polokwane, met ‘n beweerde gesteelde Toyoto Corolla Cross Hybrid, ter waarde…
GAUTENG. – ‘n Ma (31) van Lindelani, Benoni, is Dinsdag deur die Tsakani-landdroshof met ‘n waarskuwing vrygelaat nadat sy aangekla is van die bevordering…
POLAND. – Poland se eerste minister, Donald Tusk, het gesê Poland moes hommeltuie afskiet wat Poland se lugruim binnegedring het tydens Rusland se aanvalle…
DONETSK, OEKRAÏNE. – Die Oekraïense president, Wolodomir Zelenski, het ’n Russiese aanval veroordeel wat 21 pensionarisse in Yarova, Donetsk gedood het. Lees ook: Minstens…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad het ’n spesiale munisipale skuldverligting goedgekeur vir inwoners wat aan sekere voorwaardes voldoen. Die inisiatief is gemik op inwoners…
WES-KAAP. – Die Stad Kaapstad het sy eerste deurry vir voertuiglisensies in Brackenfell bekendgestel. Motoriste kan nou hul voertuiglisensies binne vyf minute hernu sonder…
DOHA, KATAR. – Israel het gister ‘n lugaanval op Hamas-leiers in Doha, Katar, geloods. Lees ook: Ses mense dood en twee beseer in skietery…
GAUTENG. – Konst. Thapelo Mashigo (32), verbonde aan Boschkop-polisiekantoor, het Dinsdag van ongeveer 08:00 tot kort voor middernag van sy familielede in Mamelodi-Oos, Pretoria,…