Daily lotto uitslae vir 18 September 2025
Boerpot: R450 000 Uitslae: 03, 11, 13, 25, 32 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,028 op Thursday 18 September 2025.
Boerpot: R450 000 Uitslae: 03, 11, 13, 25, 32 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
GAUTENG. – Die voorsitter van ’n taxivereniging (58) is vanoggend (Donderdag) in Soweto doodgeskiet toe hy glo deur verdagtes in twee voertuie vasgekeer en…
GAUTENG. – Die Pretoria-hooggeregshof het ’n finale verbeurdverklaring van R4 miljoen, plus rente, toegestaan teen ’n maatskappy wat aan Desirée Liebenberg (Dezzi), die eggenoot…
Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, het Woensdag ‘n formele ondersoek gelas na staatsbefondsing wat aan verskeie feeste toegestaan is. In…
WES-KAAP. – Dr. Robyn Adams van die departement verloskunde en ginekologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) is tydens Servikale Kankerbewustheidsmaand as Suid-Afrika se ambassadeur…
KAAPSTAD. – Die Stad Kaapstad nooi inwoners uit om op Erfenisdag 24 September enige van die stedelike natuurreservate gratis te besoek. Die 16 reservate…
LIMPOPO. – Vyf lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF), insluitend ’n vroulike soldaat en twee ongedokumenteerde Zimbabwiërs, sal vandag (Donderdag) in die Musina-landdroshof…
Die Nasionale Raad van die Dierebeskermingsvereniging (NSPCA) het ’n memorandum van die Amaphisi Hunters’ Association (AHA) verwerp, waarin gevra word dat hondejag en windhondresies…
VSA. – Senator John Kennedy het op 15 September die Wet op die Hersiening van Bilaterale Betrekkinge tussen die VSA en Suid-Afrika in die…
VRYSTAAT. – ‘n Stiefma (36) wat ‘n 11-jarige seun herhaaldelik mishandel het, is deur die hof skuldig bevind en 10 jaar tronkstraf opgelê. Kapt.…