Daily lotto uitslae vir 21 September 2025
Boerpot: R350 000 Uitslae: 2, 11, 14, 21, 26 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,031 op Sunday 21 September 2025.
Boerpot: R350 000 Uitslae: 2, 11, 14, 21, 26 *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER WEES OM AAN DIE LOTTO DEEL TE NEEM
SUID-AFRIKA. – ‘n Wit renoster wat glo meer as 1 000 km ver vervoer is, het sy misnoeë te kenne gegee nadat hy teen…
MPUMALANGA. – Die ouers van ‘n 30 maande oue seuntjie wat gedurende 2019 deur ‘n luiperd in die Krugerwildtuin doodgemaak is, is deur die…
GAUTENG. – Die DA het Helen Zille formeel as hul kandidaat vir die pos van burgemeester vir Johannesburg in die plaaslikeregering-verkiesing van 2026 aangekondig.…
MPUMALANGA. – ‘n Laboratorium vir die vervaardiging van kristalametamfetamien (ook bekend as tik), met ‘n geskatte waarde van R350 miljoen, is Vrydag op ‘n…
MPUMALANGA. – ‘n Plaaseienaar (39) is Vrydag in die vroeë oggendure met ‘n steekwond in die nek aangetref, terwyl ‘n verdagte op die toneel…
MPUMALANGA. – ‘n Vermeende stroper (32) is Donderdagaand tydens ‘n konfrontasie met veldwagters in die Krokodilbrug-seksie van die Krugerwildtuin geskiet en gewond. Sers. Thulisile…