Supertifoon tref Filippyne, duisende ontruim
FILIPPYNE. – ‘n Supertifoon, deur plaaslike owerhede as moontlik “katastrofies” beskryf, het die Filippyne vandag getref. Duisende mense is ontruim. Lees ook: Vyf mense…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,032 op Monday 22 September 2025.
FILIPPYNE. – ‘n Supertifoon, deur plaaslike owerhede as moontlik “katastrofies” beskryf, het die Filippyne vandag getref. Duisende mense is ontruim. Lees ook: Vyf mense…
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing vir sterk deinings vir die kusgebied van die Oos-Kaap uitgereik. Lees ook: Reën vir die week…
Baie bekende stemme het die afgelope maand begin praat oor die moontlikheid dat die Wegraping op 23 September vanjaar kan plaasvind. Een van Suid-Afrika…
WES-KAAP. – ‘n Tienerseun (14) is Vrydag in 18de Laan, Norwood, Elsiesrivier, in die kop geskiet en is op die toneel dood verklaar. Terwyl…
LIBANON. – Die Libanon gesondheidsministerie het gesê vyf mense, insluitend drie kinders, is gister dood in ‘n Israeliese hommeltuigaanval op Libanon. Daar is twee…
Danie Botha, SA-sanger, sê die wegraping sal op die 23ste of 24ste September 2025 plaasvind. Die boodskap van die wegraping het menige kommentaar ontlok.…
OEKRAÏNE. – Drie mense is oorlede en meer as 30 is beseer nadat Rusland oornag ‘n lugaanval op Oekraïne geloods het. Lees ook: Rusland…
VSA. – Die FBI-direkteur Kash Patel het gesê die FBI ondersoek ‘n man wat naby Charlie Kirk gestaan en handgebare gemaak het voor hy…
WES-KAAP. – Geordin Hill-Lewis, die burgemeester van Kaapstad, het Saterdagaand tydens die Afrikaans is 100 Jaar Groot-konsert spesiale eer aan Laurika Rauch, die legendariese…
KWAZULU-NATAL. – Sabelo Phewa se vonnisoplegging in die Durban-hooggeregshof is tot Dinsdag 23 September uitgestel. Die regter het aangedui dat sy eers die getuienis…