Polisie gee veiligheidsadvies vir kinders vir vakansie en feesseisoen
NOORD-KAAP. – Die polisiediens het ouers, voogde en versorgers gewaarsku word om kinders se veiligheid tydens skoolvakansies en die komende feesseisoen te prioritiseer. Kol.…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,046 op Monday 6 October 2025.
NOORD-KAAP. – Die polisiediens het ouers, voogde en versorgers gewaarsku word om kinders se veiligheid tydens skoolvakansies en die komende feesseisoen te prioritiseer. Kol.…
GAUTENG. – Baby Savers South Africa (BSSA) het die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling (GDSD) gekritiseer oor beoogde wette wat die gebruik van bababokse,…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van maatskaplike ontwikkeling het onlangs ’n amptelike verklaring uitgereik, waarin hulle alle relevante rolspelers herinner aan die dienste en…
Zabeth Meyer beland op Kronkelrivier om navorsing vir die krimiskrywer Wilbur Sheldon te doen. In sy skatryk familie se Victoriaanse herehuis, Sheldon Manor, kom…
EVEREST. – Sowat 200 bergklimmers is op berg Everest vasgekeer nadat ‘n sneeustorm Vrydagaand in die gebied begin het. Lees ook: Donderstormwaarskuwing vir vandag…
AUSTRALIЁ. – ‘n Man (60) is in hegtenis geneem nadat hy glo gister sowat 100 koeëls op mense in ‘n besige straat in Sydney,…
EGIPTE. – Indirekte samesprekings tussen Israel en Hamas oor ‘n skietstilstand sal na verwagting vandag in Egipte begin. Lees ook: SA’ners wat op Gasa-flottielje…
OOS-KAAP. – Micah Klaasen (16) is Saterdagaand omstreeks 23:00 tydens ‘n aanval in Mimosastraat, Fairview, dood. Die Walmer-polisie ondersoek sy moord. Intussen is ‘n…
GAUTENG. – Vyf mense is dood en ses gewond toe gewapende verdagtes Sondagoggend vroeg by ’n drinkplek in Zithobeni, Bronkhorstspruit, op aanwesiges losgebrand het.…
INTERNASIONAAL. – Volgens die departement van internasionale samewerking en betrekking is die Suid-Afrikaners wat deel was van die Gasa-flottielje, veilig, gesond en sal binnekort…