Sowat 3 000 plakkershutte in Ekurhuleni gesloop
GAUTENG. – Die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) se Brakpan-beamptes het Dinsdag tydens ‘n plaaslike operasie, in samewerking met ander rolspelers, sowat 3 000 plakkershutte gesloop wat…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,057 op Friday 17 October 2025.
GAUTENG. – Die Ekurhuleni-metropolisie (EMPD) se Brakpan-beamptes het Dinsdag tydens ‘n plaaslike operasie, in samewerking met ander rolspelers, sowat 3 000 plakkershutte gesloop wat…
Die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) eksamen sal op 21 Oktober begin en sal tot 27 November voortduur. Matrieks regdeur die land het hierdie…
GAUTENG. – Walmart se eerste winkel in Suid-Afrika sal by Fourways Mall oopmaak. Die winkel sal die ruimte betrek wat voorheen deur Game beset…
LIMPOPO. – Vier Limpopo-polisiebeamptes en ‘n burgerlike wat op 10 Oktober in Mashishing (Lydenburg) op aanklag van inbraak in hegtenis geneem is, is Vrydag…
Die departement van onderwys het die amptelike skoolkalender vir 2026 bekend gemaak. Volgens die kalender sal openbare skole in totaal 200 skooldae hê, wat…
NOORD-KAAP. – Sers. Lebogang Moreothibang en konst. Kesaoleboga Thomas van die Daniëlskuil-polisiekantoor het onlangs gespesialiseerde opleiding in die veilige hantering van gevaarlike slange ontvang.…
WES-KAAP. – “Sy is brutaal, doelbewus en koelbloedig vermoor. Sy moes vreesbevange gewees het, gewonder het of iemand haar sou vind en sy moes…
GAUTENG. – Die Cullinan-polisie doen ’n beroep op lede van die publiek om met enige inligting wat hulle saak kan help na vore te…
GAUTENG. – Twee leerlinge, onderskeidelik 15 en 16 jaar oud, is Woensdag dood buite die skoolgrond van Hoërskool Riverlea aangetref. Die polisie het ‘n…
OOS-KAAP. – Twee Duitse burgers, van wie een dubbele Amerikaanse burgerskap het, word tussen Oos-Londen en Gqeberha op ‘n 42-voet seiljag, die Katouska, vermis.…