15-jarige meisie in Valhalla Park geskiet en beseer
WES-KAAP. – ‘n Meisie (15) is Donderdagaand omstreeks 20:40 in Robinstraat, Valhalla Park, in haar huis met skietwonde aangetref. Die voorval word deur die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,057 op Friday 17 October 2025.
WES-KAAP. – ‘n Meisie (15) is Donderdagaand omstreeks 20:40 in Robinstraat, Valhalla Park, in haar huis met skietwonde aangetref. Die voorval word deur die…
GAUTENG. – ’n Man (34) van Theresa Park is deur die Pretoria-Noord-landdroshof tot drie keer lewenslank gevonnis. Hy is skuldig bevind aan verskeie aanklagte…
NOORDWES. – Drie mans is Donderdagoggend op die N14 naby Coligny in hegtenis geneem nadat 26 bokke in ’n silwer Quantum-bussie met Gauteng-nommerplate gevind…
OOS-KAAP. – ’n Man (45) is deur die Mthatha-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van sy vrou…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man (20) wat vir moord deur die polisie gesoek was, is Donderdagmiddag in ’n skietgeveg met die polisie in Cato Manor…
GAUTENG. – Romeo Moshe Shibambu (37) van Suurman se aansoek om borgtog is deur die Temba-landdroshof geweier. Hy word van drie graaf-moorde, twee pogings…
WES-KAAP. – Vier verdagtes is op aanklagte van poging tot moord, openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging in hegtenis geneem in verband met ‘n voorval…