Powerball uitslae vir 31 Oktober 2025
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen. PowerBall Plus: R6 miljoen. Uitslae: PowerBall: 19, 24, 25, 30, 49. Powerball: 06. PowerBall Plus: 17, 25, 28, 34, 39. Powerball: 20. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,071 op Friday 31 October 2025.
Boerpotte: PowerBall: R15 miljoen. PowerBall Plus: R6 miljoen. Uitslae: PowerBall: 19, 24, 25, 30, 49. Powerball: 06. PowerBall Plus: 17, 25, 28, 34, 39. Powerball: 20. *SPELERS MOET 18 JAAR EN OUER…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man (29) is Donderdag dood toe hy in Douglas Saundersweg, Hambanathi, Tongaat, sowat 10 meter ver deur ‘n vullisvragmotor gesleep is.…
WES-KAAP. – Die Demokratiese Alliansie (DA) het skerp gereageer nadat drie aangehoudenes uit ’n geslote aanhoudingsel by die Strand-landdroshof ontsnap het – die tweede…
Bestel vir jou 1 kg lean mince op die iBEEF-toep vir slegs R136.95/kg. Laai die iBEEF-toep af van die Play Store of Google play. #ibeef #beefmaster #vleis…
GAUTENG. – Die Gautengse departement van onderwys (GDO) het vandag (Vrydag) sy planne oor skoolbefondsing, begrotings, onderrig- en leersteunmateriaal (LTSM) vir die 2026- akademiese…
GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) het sy kommer uitgespreek oor ’n aantal verkeersongelukke hierdie week, waarby minibustaxi’s betrokke was en ten minste…
GAUTENG. – Verkeersbeamptes mag nie ’n bestuurder by ’n padblokkade dwing om ’n uitstaande verkeersboete te betaal, of ’n geldige rybewys in beslag neem,…
Action Society sê die krisis by die SAPD se ballistiese afdeling, wat hierdie week tydens getuienis voor die Madlanga-kommissie van ondersoek blootgelê is, bevestig…
GAUTENG. – Twee persone het Donderdag in Marlboro gesterf toe verdagtes in ‘n BMW op ‘n Audi en Mahindra geskiet het. Die polisie ondersoek…
OOS-KAAP. – Drie verdagtes, ‘n man en twee vroue, is binne ure nadat ‘n man (65) Donderdagoggend in Newton Park tydens ‘n huisroof vermoor…