Israel dood Hezbollah-leier in Beiroet
BEIROET, LIBANON. – Israel se weermag het gesê dit het ‘n senior leier van die Hezbollah-groep in ‘n lugaanval op Beiroet doodgemaak. Lees ook:…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,095 op Monday 24 November 2025.
BEIROET, LIBANON. – Israel se weermag het gesê dit het ‘n senior leier van die Hezbollah-groep in ‘n lugaanval op Beiroet doodgemaak. Lees ook:…
KWAZULU-NATAL. – ’n Man is dood en ’n tweede liggaam is later uit ’n rivier in Canelands gehaal, nadat ’n voertuig Sondagoggend tydens ‘n…
GAUTENG. – ’n Polisiebeampte (41), verbonde aan die direktoraat vir prioriteitsmisdaadondersoeke, en ’n Tembisa-hospitaalbeampte (53) verskyn vandag op aanklagte van korrupsie in die Pretoria-landdroshof.…
GAUTENG. – Onmin heers in die Zuma-familie nadat die een dogter van die voormalige president, Jacob Zuma, ‘n kriminele saak teen haar suster oopgemaak…
Leer wat jy nodig het om ‘n man te word wat die wêreld verbeter wanneer jy Power of Good deur Craig Wilkinson lees. Koop…
KZN. – ‘n Vrou se liggaam is in ‘n rivier gevind en twee persone word steeds vermis ná oorstromings in New Hanover oor die…
VIЁTNAM. – Tot dusver is 102 mense dood en verskeie word vermis ná hewige reën en oorstromings in Viëtnam. Lees ook: Oorstromings in Viëtnam…
GAUTENG. – Dagga, met ‘n geskatte waarde van meer as R20 miljoen, wat kodeïen bevat, is Saterdag tydens ‘n operasie in Houghton onderskep. Agt…
GAUTENG. – Twee verdagtes het Sondagoggend vroeg hulle moses teëgekom toe hulle met ‘n voertuig wat glo kort vantevore gekaap is, in Atteridgeville gery,…
GAUTENG. – Warren Green (44) en sy dogter Amé (8) se bebloede liggame is Vrydagaand, in wat deur die polisie as ‘n gesinstragedie beskryf…