Misdaad
Verdagte sterf tydens skietery op R61 naby Mthatha
OOS-KAAP. – ’n Verdagte is Donderdag tydens ‘n polisie-operasie op die R61 tussen Cicira en die Mthatha-lughawe dood toe ‘n skietery met die polisie…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,141 op Friday 9 January 2026.
OOS-KAAP. – ’n Verdagte is Donderdag tydens ‘n polisie-operasie op die R61 tussen Cicira en die Mthatha-lughawe dood toe ‘n skietery met die polisie…
WES-KAAP. – Medelye stroom vir Leon en Kyle Olivier, pa en seun, wat Maandagaand saam in ‘n motorfietsongeluk op Giel Bassonrylaan gesterf het. Pa…
WES-KAAP. – 10 regters van die Wes-Kaap-hooggeregshof het bevind regter Mushtak Parker het homself aan growwe wangedrag skuldig gemaak, oor bewerings van aanranding deur…
LIMPOPO. – ’n Tienerseun (14) het Donderdag op twee aanklagte van verkragting, wat na bewering op 3 Januarie in die Gravelotte-polisiëringsgebied gepleeg is, in…