Soektog na Rikus Kylander formeel gestaak
MOSAMBIEK. – Die soektog na Rikus Kylander (18), wat op 18 Desember 2025 omstreeks 13:00 vermis geraak het terwyl hy in Ponta do Ouro…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,141 op Friday 9 January 2026.
MOSAMBIEK. – Die soektog na Rikus Kylander (18), wat op 18 Desember 2025 omstreeks 13:00 vermis geraak het terwyl hy in Ponta do Ouro…
GAUTENG. – ’n Ethiopiese burger het Vrydag op 12 aanklagte van ontvoering en een aanklag dat hy nie op ‘n polisiebevel gereageer het nie,…
MPUMALANGA. – Brig. Danie Hall bevestig alle saakdossiere en sensitiewe inligting is veilig, ondanks ‘n inbraak by die Valke se Enhlanzeni-distrikskantoor. Luidens ‘n verklaring…
LIMPOPO. – ’n Manlike radiopersoonlikheid (42) het Donderdag op ‘n aanklag van verkragting in die Moutse-landdroshof verskyn nadat hy na bewering sy eksmeisie, ‘n…
GAUTENG. – Barbara Creecy, die minister, en Mkhuleko Hlengwa, die adjunkminister van vervoer, het die Gauteng-Noord-hooggeregshofbevel wat Idemia se aanstelling as voorkeurbieër vir die…
In ‘n vorige berig het Nuusflits berig oor Discovery Health-lede wat ‘n dokument ontvang het oor ‘n stelselfout wat geïdentifseer is en veroorsaak dat…
MPUMALANGA. – Vyf mense is Donderdagaand omstreeks 19:30 dood in ’n ongeluk tussen ‘n vragmotor met ‘n sleepwa en ‘n sedan op die R23-pad…
LIMPOPO. – Drie taxi-operateurs is Donderdag in die Musina-polisiëringsgebied in hegtenis geneem nadat hulle polisiebeamptes tydens ’n teensmokkeloperasie op die N1 verkeerdelik gekonfronteer en…
Meer foto’s in berig. WES-KAAP. – Twee skepe van China, die Tangshan en die Taihu, het Woensdag ter voorbereiding van die Will For Peace…
LIMPOPO. – Lede van die Suid-Afrikaanse-weermag (SANW) het Dinsdagoggend saam met die polisie ’n gesteelde Ford Everest XLT ter waarde van sowat R940 000…